Afriforum
Afriforum~6d ago

PROJEKKOÖRDINEERDER: SKENKINGSFONDSE

Other
0 views0 saves0 applied

Quick Summary

Overview

Die Kampus Trust het ten doel om kapitaal te mobiliseer ten bate van die opleidinginstellings Akademia, Sol-Tech, Skoleondersteuningsentrum en Gimnasiums. Die doel van die pos is om operasionele,

Technical Tools
Other

Die Kampus Trust het ten doel om kapitaal te mobiliseer ten bate van die opleidinginstellings Akademia, Sol-Tech, Skoleondersteuningsentrum en Gimnasiums.

Die doel van die pos is om operasionele, administratiewe en projekkoördinerende ondersteuning te lewer vir die implementering, administrasie en monitering van o.a. skenkings- en beursfondse van die Kampus Trust. Die rol fokus op uitvoering, opvolg, rekordhouding, kommunikasie en prosesbeheer om te verseker dat alle skenkings- en beursprosesse betyds, akkuraat en volgens goedgekeurde beleide en prosedures uitgevoer word.

  • Toepaslike tersiêre kwalifikasie in kommunikasiebestuur, projekbestuur of ʼn soortgelyke kwalifikasie.
  • ‘n Tersiêre kwalifikasie in projekbestuur sal voordelig wees.
  • Bewese ervaring in kliëntediens omgewing.
  • Minstens twee jaar ervaring in kliëntediens ondersteuning.
  • Ondersteuning aan skenker verhoudings en fondskoördinering.
  • Ondervinding in die koördinering van borgskappe en die implementering daarvan.
  • Ervaring in die hoëronderwyslandskap en borgkoördinering sal voordelig wees.

Die verantwoordelikhede sluit in, maar is nie beperk nie tot die volgende:

  • beurse;
  • projekkoördinering;
  • skenkingsadministrasie;
  • finansiële administratiewe prosesse;
  • databestuur, verslagdoening, rekordhouding;
  • interne kommunikasie en operasionele ondersteuning;
  • handhawing van bestaande verhoudinge;
  • borgkoördinering in samewerking met skenkingsfondsbestuurders en instellings; en
  • ondersteunende eksterne skakeling soos versoek of goedgekeur deur bestuurder: skenkingsfondse.
  • Uitstekende taal- en kommunikasievaardighede.
  • Onkreukbare werksetiek en sistematiese verslagdoening.
  • Projekbestuurservaring.
  • Uitstekende rekordbestuur- en administrasie vermoëns.
  • Die vermoë om onafhanklik en in ʼn span te werk.
  • Goeie interpersoonlike verhoudinge.

Indien jy nie binne drie weke ná die sluitingsdatum terugvoer ontvang nie, kan jy aanvaar dat ander kandidate vir die pos oorweeg is.

Location & Eligibility

Where is the job
Pretoria, ZA
On-site at the office

Listing Details

First seen
April 30, 2026
Last seen
May 5, 2026

Posting Health

Days active
5
Repost count
0
Trust Level
36%
Scored at
May 6, 2026

Signal breakdown

freshnesssource trustcontent trustemployer trust
Afriforum
Afriforum
breezy
Employees
30
Founded
2006
View company profile
Newsletter

Stay ahead of the market

Get the latest job openings, salary trends, and hiring insights delivered to your inbox every week.

A
B
C
D
Join 12,000+ marketers

No spam. Unsubscribe at any time.

AfriforumPROJEKKOÖRDINEERDER: SKENKINGSFONDSE