Afriforum
Afriforum~19d ago

SPYS | Toonbank Assistent

Other
2 views0 saves0 applied

Quick Summary

Overview

SPYS het ʼn vakante pos vir ʼn toonbank assistent gebaseer in Monument Park, Pretoria beskikbaar. Om vir hierdie pos te kwalifiseer, benodig jy ‘n Nasionale Senior Sertifikaat (NQF 4).

Technical Tools
Other

SPYS het ʼn vakante pos vir ʼn toonbank assistent gebaseer in Monument Park, Pretoria beskikbaar.

Om vir hierdie pos te kwalifiseer, benodig jy ‘n Nasionale Senior Sertifikaat (NQF 4). Relevante ervaring binne die spyseniering- en/of gasvryheidbedryf is ‘n verdere vereiste om in aanmerking te kom vir hierdie posisie. Ondervinding met verkooppunt stelsels sal verder tot jou voordeel strek.

Die hooffokus van die pos is die verrigting van toonbank-, kafeteria- en kassier funksies vir SPYS.

What We Offer

~1 min read
Verkoop van algemene items soos sjokolade, koeldranke, snoeperye en warm drankies
Verkoop alkoholiese verversings (kroegverkope)
Hanteer bestellings van warmetes en vooraf verpakte voedsel items
Kassier pligte wat insluit kontanthantering en kaart transaksies
Opkas van daaglikse verkope
Tel en beheer van voorrade
Pak van produkte binne yskaste en op die rakke
Hulp verlening met die opskep van warmetes
Hanteer van die barista/koffie toonbank dienste
Skoonmaak van bedienings areas
Algemene hulpverlening in die kombuis wanneer nodig
Koördinering en hulp met aanbied van funksies gedurende die dag, aande en oor naweke vorm ook deel van die verpligtinge

Location & Eligibility

Where is the job
Pretoria, ZA
On-site at the office
Listed under
Za

Listing Details

First seen
April 15, 2026
Last seen
May 4, 2026

Posting Health

Days active
19
Repost count
0
Trust Level
25%
Scored at
May 4, 2026

Signal breakdown

freshnesssource trustcontent trustemployer trust
Afriforum
Afriforum
breezy
Employees
30
Founded
2006
View company profile
Newsletter

Stay ahead of the market

Get the latest job openings, salary trends, and hiring insights delivered to your inbox every week.

A
B
C
D
Join 12,000+ marketers

No spam. Unsubscribe at any time.

AfriforumSPYS | Toonbank Assistent