Quick Summary
Produksie-assistent (Tonnelspan) Ons is op soek na ʼn ervare en hoogs gemotiveerde Produksie-assistent om by die Babylonstoren-span aan te sluit.
Ons is op soek na ʼn ervare en hoogs gemotiveerde Produksie-assistent om by die Babylonstoren-span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal saam met die tonnelspan werk om daaglikse onderhoudstake te verrig.
· ʼn Voltooide Nasionale Senior Sertifikaatkwalifikasie (matriek/ graad 12).
· Ten minste twee jaar se praktiese ondervinding.
· Vermoë om gemaklik in ʼn span te werk en hoë standaarde te handhaaf.
· Uitstekende interpersoonlike vaardighede.
· Goeie kommunikasievaardighede (Afrikaans en Engels).
· Goed georganiseerd.
· Moet ʼn voorliefde vir inheemse plante en respek vir die natuur hê.
· Oes produkte.
· Plant, basiese onderhoud, oplei en snoei van gewasse.
· Spuit gewasse.
· Bestuur ’n trekker.
· Basiese onderhoud van tonnels.
Aansoeke kan via die aanlyn aansoekportaal ingedien word: https://babylonstoren.breezy.hr/
Location & Eligibility
Listing Details
- Posted
- May 13, 2026
- First seen
- October 3, 2026
- Last seen
- October 3, 2026
Posting Health
- Days active
- 0
- Repost count
- 0
- Trust Level
- 26%
- Scored at
- October 3, 2026
Signal breakdown
Stay ahead of the market
Get the latest job openings, salary trends, and hiring insights delivered to your inbox every week.
No spam. Unsubscribe at any time.