New

Werkswinkel assistent

ZAZA·Franschhoekmid
Other
0 views0 saves0 applied

Quick Summary

Overview

Werkswinkelassistent Ons is op soek na ’n dinamiese, prakties-vaardige persoon om ons werkswinkel te bestuur en kreatiewe projekte te dryf. Ons soek iemand wat nie net oor tegniese kennis beskik nie,

Technical Tools
Other

Ons is op soek na ’n dinamiese, prakties-vaardige persoon om ons werkswinkel te bestuur en kreatiewe projekte te dryf. Ons soek iemand wat nie net oor tegniese kennis beskik nie, maar ook passievol is oor mense, opleiding en die skep van unieke ervarings.

- ’n Voltooide Nasionale Senior Sertifikaat (Matriek / Graad 12)

- ’n Agtergrond van opleiding sal voordelig wees

- Sterk praktiese vaardighede in hout- en metaalwerk

- Goeie kennis van handgereedskap en die professionele gebruik daarvan

- Vermoë om ’n span te bestuur en effektiewe opleiding te fasiliteer

- Vermoë om werkswinkels van hoë gehalte aan te bied en uitstaande gaste-ervarings te skep

- Bestuur van die werkswinkel, insluitend die aankoop van materiaal

- Beplanning, voorbereiding en implementering van projekte

- Voorraadbeheer en inventarisbestuur van materiaal en gereedskap

- Bestuur van personeel en toekenning van werksopdragte

- Aanbieding van werkswinkels en opleiding aan personeel

- Koördinering en voorbereiding van daaglikse take

Aansoeke kan via die aanlyn aansoekportaal ingedien word: https://babylonstoren.breezy.hr/

Location & Eligibility

Where is the job
Franschhoek, ZA
On-site at the office

Listing Details

Posted
April 28, 2026
First seen
October 3, 2026
Last seen
October 3, 2026

Posting Health

Days active
0
Repost count
0
Trust Level
26%
Scored at
October 3, 2026

Signal breakdown

freshnesssource trustcontent trustemployer trust
Newsletter

Stay ahead of the market

Get the latest job openings, salary trends, and hiring insights delivered to your inbox every week.

A
B
C
D
Join 12,000+ marketers

No spam. Unsubscribe at any time.

Werkswinkel assistent